LUKAS 7:33-34

LUKAS 7:33-34 AFR83

“Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’ Die Seun van die mens het gekom, geëet en gedrink, en julle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 7:33-34