LUKAS 7:33-34

LUKAS 7:33-34 NLV

“Want Johannes die Doper het soos ’n askeet gelewe – nie wyn gedrink nie en dikwels gevas – en julle sê: ‘Hy is van ’n bose gees besete.’ “En Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye – Ek eet en drink – en julle sê: ‘Hy is ’n vraat en ’n dronkaard, en ’n vriend van die slegste soort sondaars!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 7:33-34