LUKAS 4:33-34

LUKAS 4:33-34 AFR83

In die sinagoge was daar 'n man wat in die mag was van 'n bose, onrein gees, en hy het hard geskreeu: “Ha! Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet wie U is: U is die Heilige van God!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 4:33-34