LUKAS 21:37-38

LUKAS 21:37-38 AFR83

Bedags was Jesus in die tempel besig om die mense te leer, maar snags het Hy uitgegaan en buite op die Olyfberg vernag. In die môre vroeg het die hele volk dan weer in die tempel na Hom kom luister.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 21:37-38