Lukas 21:37-38

Lukas 21:37-38 DB

In daardie tyd het Jesus elke dag na die tempel toe gegaan om met die mense te praat oor God se nuwe wêreld. In die aande het Hy op die Olyfberg net buitekant Jerusalem gaan slaap. ’n Groot skare mense het al vroeg elke oggend na die tempel toe gestroom om te hoor wat Hy sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 21:37-38