Miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra. Maar so nie, kan u hom uitkap.”
Lees LUKAS 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 13:9
5 dae
Hierdie dagstukkies herinner ons dat ons geloof gebou is op God se oneindige groot genade vir ons. In ‘n wêreld waar daar maar baie min genade te sien is, soms veral in die kerk, kom spreek God ons deur Jesus Christus vry van alle skuld en sonde. Ons kan met geruste hart as vry kinders van God leef. Hierdie leesplan is gebaseer op Stephan Joubert se boek VRYGESPREEK!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's