LUKAS 12:39-40

LUKAS 12:39-40 AFR83

Maar dit moet julle weet: as die huiseienaar geweet het hoe laat die dief kom, sou hy hom nie in sy huis laat inbreek het nie. Ook julle moet gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n tyd wanneer julle Hom nie verwag nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 12:39-40