LUKAS 10:8-9

LUKAS 10:8-9 AFR83

As julle in 'n dorp kom en hulle ontvang julle, eet dan wat hulle vir julle voorsit. Maak die siekes daar gesond en sê vir die mense: ‘Vir julle is die koninkryk van God baie naby!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 10:8-9