LUKAS 10:8-9

LUKAS 10:8-9 NLV

“As ’n dorp julle verwelkom, eet wat ook al aan julle voorgesit word. Genees die siekes wat daar woon, en sê vir hulle: ‘Die koningsheerskappy van God is nou naby julle.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 10:8-9