LUKAS 10:18-19

LUKAS 10:18-19 AFR83

Toe sê Hy vir hulle: “Ek het die Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.