LEVITIKUS 22:3

LEVITIKUS 22:3 AFR83

Sê vir hulle: Nie een van julle of julle nakomelinge mag ooit van die gewyde gawes wat die Israeliete aan My wy, gebruik terwyl hy onrein is nie. Die persoon wat dit doen, mag nooit weer in my teenwoordigheid diens doen nie. Ek is die Here.

Video for LEVITIKUS 22:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 22:3