LEVITIKUS 19:9-10

LEVITIKUS 19:9-10 AFR83

“Wanneer julle julle lande afoes, moet julle nie die wenakkers afoes nie en ook nie die are wat bly lê, agterna optel nie. Julle moet ook nie die wingerde 'n tweede keer oes of die korrels wat val, optel nie. Laat dit alles bly vir die armes en die vreemdelinge. Ek is die Here julle God.

Video for LEVITIKUS 19:9-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 19:9-10