JOSUA 7:21

JOSUA 7:21 AFR83

ek het onder die buit pragtige klere uit Sinar gesien en ook sowat twee kilogram silwer en 'n staaf goud van meer as 'n halwe kilogram; ek wou dit baie graag hê en ek het dit gevat. Dit is in die grond in my tent begrawe. Die silwer is heel onder.”

Video for JOSUA 7:21

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 7:21