JOSUA 6:18

JOSUA 6:18 AFR83

Maar weerhou julle van wat aan die Here behoort. Moet niks vat van wat aan Hom behoort en vernietig moet word nie, anders maak julle dat die kamp van Israel self vernietig moet word en bring julle die dood daaroor.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 6:18