JOB 11:13-15

JOB 11:13-15 AFR83

Maar jy, as jy jou verstand reg wil gebruik en jou hande in gebed na God toe uitsteek, as jy jou sonde van jou af sou verwyder en nie toelaat dat onreg in jou woon nie, kan jy jou kop sonder skaamte oplig en in die nood kom sonder om bang te wees

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid