JOHANNES 6:13

JOHANNES 6:13 AFR83

Hulle het dit toe bymekaargemaak. Daar was twaalf mandjies vol met die stukke wat van die vyf garsbrode oorgebly het nadat die mense klaar geëet het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 6:13