RIGTERS 16:30

RIGTERS 16:30 AFR83

Toe sê hy: “Laat my sterf saam met die Filistyne.” Hy het met al sy krag getrek, en die tempel het ingeval op die leiers van die Filistyne en op die mense daarin. So het Simson met sy dood meer mense doodgemaak as in sy lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 16:30