JAKOBUS 3:5

JAKOBUS 3:5 AFR83

So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. 'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek.