JESAJA 6:7-9

JESAJA 6:7-9 AFR83

Hy het my mond aangeraak met die kool en gesê: “Noudat die gloeiende kool jou lippe aangeraak het, is jou oortredinge vergewe, jou sonde versoen.” Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!” Toe het die Here gesê

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 6:7-9