JESAJA 49:4

JESAJA 49:4 AFR83

Ek het gedink: ek het my tevergeefs vermoei, ek het my heeltemal verniet afgesloof. Maar die Here sál aan my reg laat geskied, my God sál my beloon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 49:4