JESAJA 44:9-10

JESAJA 44:9-10 AFR83

Dié wat afgodsbeelde maak, is self almal niks; die dierbare gode van hulle kan nie help nie. Dié wat vir hulle moet getuig, kan nie sien nie, kan nie verstaan nie; dié wat sulke gode het, word teleurgestel. Wie maak nou 'n god, giet 'n beeld wat nie kan help nie!