JESAJA 1:19-20

JESAJA 1:19-20 AFR83

As julle gehoorsaam wil wees, sal julle die goeie van die land eet, maar as julle weier en opstandig bly, sal die swaard júlle eet, want dit is die Here wat dit gesê het.