HOSEA 12:13-14

HOSEA 12:13-14 AFR83

Onthou Jakob moes na Aram toe vlug. Israel moes slawediens doen om vrouens te kry: omdat hy vrouens wou hê, moes hy skape oppas. Deur die diens van 'n profeet het Ek, die Here, vir Israel uit Egipte gelei, deur 'n profeet is hulle opgepas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 12:13-14