HEBREËRS 13:15-16

HEBREËRS 13:15-16 AFR83

Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God 'n offer van lof bring, dié lof wat aan Hom gebring word deur die lippe wat sy Naam bely. Moenie nalaat om goed te doen en mededeelsaam te wees nie, want dít is die offers wat vir God aanneemlik is.

Video vir HEBREËRS 13:15-16