HEBREËRS 10:12

HEBREËRS 10:12 AFR83

Maar Jesus Christus het één offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regterhand van God gaan sit.