Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk en op te pas. Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil, maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. Die dag as jy daarvan eet, sterf jy.” Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” Die Here God het toe uit grond al die wilde diere en al die voëls gevorm en na die mens toe gebring om vas te stel hoe hy elkeen sou noem; en wat die mens elke lewende wese sou noem, dit sou sy naam wees. Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie. Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op, en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot 'n vrou en bring haar na die mens toe. Toe sê die mens: “Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.” Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.
Lees GENESIS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 2:15-24
4 Days
Jesus reveals himself in Scripture as creator (at the beginning of time), carpenter (with his birth into the home of Joseph), gardener (at the resurrection), and king (in the new Jerusalem). This plan will lead you to a deeper appreciation for each of these appearances and what they mean for the work you do each day.
5 Days
Do you ever find yourself saying “this isn’t turning out the way I thought it would”? Whether it’s a relationship crisis, the loss of a loved one, an unexplained illness, or a hard life situation, Lysa TerKeurst understands and invites you to join this 5-day reading plan. Together, we’ll learn where disappointment comes from and how to discover the strength you need to face heartbreak in a biblical way.
Search for #RelationshipGoals on social media, and you’ll find seemingly perfect images of couples in love. But what if the vision of relationship that our society is selling is a mirage? Pastor Michael Todd has written Relationship Goals: How to Win at Dating, Marriage, and Sex about having relationship goals that come from God and align with who He has made us to be.
We’ve all had questions about God—some have been answered and some haven’t. The truth we learn from the Bible will help us find answers to many of our questions. For the answers we just don’t get or the questions that are left unanswered, let’s let them drive us to pursue God more.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's