GENESIS 15:6

GENESIS 15:6 AFR83

Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het.