Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip.” Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees.
Lees GENESIS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 1:28-29
3 Dae
Die skeppingsdoel van die mens is God se liefdesplan met sy liefdeskepsel. In hierdiee leesplan fokus ons op die liefdevolle Vaderhart van God vir elke mens. God het die mens innig lief en Hy het ʼn kosbare plan met elke mens se lewe.
4 Days
If God has called you to be an entrepreneur, then He has called you to thrive in business. However, there is a big gap between ideas and thriving. If this gap is not closed, you will easily become frustrated with the idea and God. This 4-day devotional provides scriptural guidance in learning the basic principles to thrive in entrepreneurship.
5 Days
Entrepreneurship and creativity can be used in powerful ways to glorify God, love others, and make disciples of Jesus Christ. In this five day plan, you will read Scripture and stories from C.S. Lewis, Arthur Guinness, J.R.R. Tolkien, and Casper ten Boom: four Christians who embraced the call to create and who will inspire you to do the same.
Marriage comes with great joys and great challenges. One of the reasons for the challenges is because we have lost sight of the Biblical purpose of marriage. We have removed God and defined marriage in terms of happiness. But marriage exists to glorify God by expanding His reach throughout the world. In this five-day reading plan, Dr. Tony Evans takes you on a journey of kingdom marriage.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's