GALASIËRS 1:3-4

GALASIËRS 1:3-4 AFR83

Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus, wat Homself vir ons sondes gegee het om ons te verlos uit hierdie goddelose wêreld en so die wil van God ons Vader te volbring.

Video for GALASIËRS 1:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor GALASIËRS 1:3-4