GALASIËRS 1:3-4

GALASIËRS 1:3-4 NLV

Mag die genade en vrede van God ons Vader en van Jesus Christus met julle wees. Jesus Christus het volgens God ons Vader se wil vir ons sondes gesterf om ons te bevry van die bose tyd waarin ons nou lewe.

Video for GALASIËRS 1:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor GALASIËRS 1:3-4