EKSODUS 37:1-2

EKSODUS 37:1-2 AFR83

Besaleël het die ark van doringhout gemaak: een en 'n kwart meter lank, 'n driekwart meter breed en net so hoog. Hy het dit binne en buite met suiwer goud oorgetrek en 'n goue lys rondom vasgesit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 37:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid