EKSODUS 34:28

EKSODUS 34:28 AFR83

Moses was veertig dae en nagte by die Here. In dié tyd het Moses geen kos geëet of water gedrink nie. Hy het die verbondsbepalings, die tien gebooie, op die plat klippe geskryf.

Video vir EKSODUS 34:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 34:28