EKSODUS 33:18-19

EKSODUS 33:18-19 AFR83

Toe sê Moses: “Laat ek tog net u magtige verskyning sien!” Maar die Here sê: “Ek sal al my voortreflikheid voor jou laat verbykom en Ek sal die Naam ‘die Here’ vir jou uitroep, want Ek betoon genade aan wie Ek genade wil betoon en Ek ontferm My oor wie Ek My wil ontferm.

Video vir EKSODUS 33:18-19