EKSODUS 31:6

EKSODUS 31:6 AFR83

Ek het vir Oholiab, seun van Agisamak uit die stam Dan, aangestel om saam met hom te werk. Aan elke vakman het Ek vaardigheid gegee sodat hulle alles kan maak wat Ek jou beveel het

Video for EKSODUS 31:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 31:6