PREDIKER 5:1-2

PREDIKER 5:1-2 AFR83

Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig 'n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 5:1-2