DEUTERONOMIUM 5:13-14

DEUTERONOMIUM 5:13-14 AFR83

Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of jou bees of jou donkie of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie, sodat jou werksmense kan rus soos jy.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 5:13-14