DEUTERONOMIUM 5:11

DEUTERONOMIUM 5:11 AFR83

“ ‘Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal dié een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie.