DEUTERONOMIUM 28:7

DEUTERONOMIUM 28:7 AFR83

“Die Here sal jou vyande wat jou aanval, vir jou laat vlug. Hulle sal uit een rigting teen jou opruk, maar in talle rigtings voor jou uit vlug.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 28:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid