DEUTERONOMIUM 26:5

DEUTERONOMIUM 26:5 AFR83

“Jy moet dan in die teenwoordigheid van die Here jou God sê: ‘My vader was 'n Arameër wat van plek tot plek getrek het. Hy het na Egipte toe gegaan en met min mense daar as vreemdeling gaan woon. Daar het hy 'n groot, sterk en talryke nasie geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 26:5