Dit was nadat Moses vir Sihon en Og verslaan het. Koning Sihon van die Amoriete het in Gesbon gewoon, en koning Og van Basan in Astarot by Edreï. Dit was oos van die Jordaan, in Moab, dat Moses die wet begin verduidelik het. Hy het gesê: “Die Here ons God het by Horeb vir ons gesê: ‘Julle het nou lank genoeg by hierdie berg gebly.
Lees DEUTERONOMIUM 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 1:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's