KOLOSSENSE 3:13

KOLOSSENSE 3:13 AFR83

Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.