KOLOSSENSE 1:15-17

KOLOSSENSE 1:15-17 AFR83

Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep. Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.

Video vir KOLOSSENSE 1:15-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 1:15-17