HANDELINGE 7:55

HANDELINGE 7:55 AFR83

Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan.