HANDELINGE 4:31-32

HANDELINGE 4:31-32 AFR83

Nadat hulle gebid het, het die plek waar hulle bymekaar was, geskud. Hulle is almal met die Heilige Gees vervul en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig. Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 4:31-32