HANDELINGE 20:6

HANDELINGE 20:6 AFR83

Na die fees van die ongesuurde brood het ons van Filippi af met 'n skip vertrek en vyf dae later by hulle in Troas aangekom. Daar het ons sewe dae gebly.