HANDELINGE 10:44-46

HANDELINGE 10:44-46 AFR83

Terwyl Petrus nog praat, het die Heilige Gees op almal gekom wat na die woord geluister het. Toe die Joodse gelowiges wat saam met Petrus gekom het, hoor hoe die mense ongewone tale of klanke gebruik en God prys, was hulle baie verbaas dat die Heilige Gees as gawe uitgestort is ook op mense wat nie Jode is nie. En Petrus sê

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 10:44-46