2 KONINGS 5:3

2 KONINGS 5:3 AFR83

Sy het vir die vrou gesê: “Ag, as Meneer net by die profeet in Samaria kon uitkom, dan sal hy vir Meneer van sy melaatsheid gesond maak.”