2 KORINTIËRS 13:4

2 KORINTIËRS 13:4 AFR83

want al is Hy gekruisig in die swakheid van 'n mens, Hy leef uit die krag van God. En in Hom is ons ook swak, maar saam met Hom sal ons uit die krag van God lewe. Dit sal julle sien.

Video for 2 KORINTIËRS 13:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 13:4