2 KORINTIËRS 13:11

2 KORINTIËRS 13:11 AFR83

Verder, broers, wees bly, streef na die geestelike volwassenheid, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle wees!