2 KRONIEKE 13:5

2 KRONIEKE 13:5 AFR83

Julle weet tog dat die Here die God van Israel die koningskap oor Israel vir altyd aan Dawid en sy nageslag gegee het. Dit is 'n onverbreekbare verbond.